top of page

JOU KERK FAMILIE

As 'n Plaaslike Kerk is dit belangrik dat ons inspraak kan hê in die lewens van ander wat bydra tot hul geestelike volwassenheid. Ons hoop is dat jy jouself sal vertroud maak het met die inhoud in die video's, en sodoende 'n dieper begrip sal kry rondom wie ons is, hoekom ons dien en die leering van die ouderlingspan, wat jou op jou geloofsreis koester, sal verwelkom.

yellow phone icon
yellow phone icon
yellow settings icon
yellow settings icon
yellow phone icon
yellow setting icon
bottom of page