top of page

in liefde en gehoorsaamheid aan Jesus

passie het ons hier gelei

Hierdie gedeelte van ons webwerf word toegewy om erkenning en waardering te toon aan vorige en huidige prestasies as gevolg van gemeenskapsbetrokkenheid, hetsy deur finansiële bydraes, bedryfskennis, gedeelde kundigheid of toegewyde vrywilligers. Ons staan in verwondering oor God se goeie genade en hoop om ons visie saam met jou te ontwikkel. Dankie aan almal wat hande neem en geneem het om ons visie te volbring.

2023-06-17_edited_edited.jpg

26

jaar in bediening

02

KERKE
GEPLANT

24

toegewyde LEefGROEPE

130

globale vennootskappe

ONS DIEN OMDAT...

Ons glo God het ons naam "BEACON" aan ons gegee as 'n profetiese naam vir hierdie streek, maar ook buite die Weskus. Terwyl ons gelei word om te “BID, GEE, GROEI en GAAN IN LIEFDE EN GEHOORSAAMHEID AAN JESUS” streef ons voort om ons kerkgemeenskap te versterk en te ondersteun deur hulle toe te rus met die nodige Bybelse hulpmiddels en hulpbronne. Ons hoop is dat ons deur ons dade van diens en vriendelikheid bakens vir Christus word. Ons vyf fondamentele waardes, waaraan ander vernoots kerke ook vaskleef, help ons om onself te differentieer as 'n plaaslike gemeenskap. Die toepassing van hierdie waardes mag van kerk tot kerk verskil, afhangende van die plaaslike ouderlinge se oortuiging en instelling. Kliek hier om ons gemeente se verklaaring van geloof af te laai.

  BId  

Beacon bied ondersteuning en leiding aan gesinne en/of individue tydens belangrike lewensgebeure soos huwelike, doop en begrafnisse. Find meer inligting oor die verwante dienste hieronder.

  GEE  

Ons kan GEE in liefde en gehoorsaamheid aan Jesus op verskillende wyse bv tyd, talente, kundigheid of finansiële bydraes. Verken die verskillende projekte en bedienings geleenthede waarby jy kan betrokke raak hier by Beacon.

GROEI

Word aangemoedig om geestelik te GROEI en jou begrip van God se Woord te verdiep deur in te skryf vir een van ons kursusse, Bybelstudiegroepe, Lewensgroepe of Volgende Generasie-groepe.

GAAN

Van uitreik-inisiatiewe tot gemeentebou-projekte, bly Beacon daartoe verbind om God se liefde en genade te deel waar ons ook al GAAN. Vind uit waar en hoe jy betrokke kan raak. 

yellow phone icon
yellow phone icon
yellow settings icon
yellow settings icon
yellow phone icon
yellow setting icon
bottom of page