Soos ons saam BID glo en vertrou ons God vir Sy geneesing, deurbraak en restoreering, in lyn met Sy wil, oor die areas of situasies waarmee jy tans gekonfronteer word. Voltooi asb die form sodat ons meer intentioneel saam met jou oor jou versoek kan BID.