top of page

in liefde en gehoorsaamheid aan Jesus

tithes and offerings

ONTDEK DIE SEËN WAT KOM DEUR betrokkenheiD...

projekte

Die kerk is nie die gebou nie, maar die Jesus-volgelinge daarbinne, maar die geboue en fasiliteite is daar om as platform te dien vir die bevordering van God se Koninkryk. Dankbaar vir wat ons geboue en fasiliteite tans bied wil ons graag voortgaan om dit op te gradeer en uit te brei sodat ons die plaaslike kerk en gemeenskap beter kan dien. Met verskeie deurlopende projekte waarby jy betrokke kan raak, wil ons jou betrokkenheid, om 'n blywende impak in ons gemeenskap te maak, oopenlik verwelkom - of dit is om jou bedryfskennis te deel, kundigheid of finansiële bydraes jou betronkenheid maak 'n verskil.

projects

God het genadiglik en uitermatig meer gegee as wat ons verdien, daarom stel ons dankbaarheid, liefde en gehoorsaamheid aan Jesus ons in staat om uit te blink in die genade van gee.

serving opportunities

bedieninge

Jesus het ons geroep om nie net rentmeesters van ons geld te wees nie, maar ook van ons tyd en talente.  In liefde en gehoorsaamheid aan Jesus is daar baie geleenthede vir jou om te dien en te groei in die geestelike gawes en talente waarmee God jou begenadig het. Reik uit en kom ons verken die verskillende bedieningsgeleenthede saam.  Kontak ons vir 'n volledige lys van geleenthede.

STAGE
& SOUND

Stage & sound engineers to assist during services and events.

KINGDOMKIDS
VOLUNTEER

Presenters & assistants eager to impact our next generation believers.

WORSHIP
TEAM

We welcome all passionate musicians or vocalists to join our team.

ASSISTED
READING

2hr orientation prior to
the weekly 1hr slots (9 / 10 / 11am)

yellow phone icon
yellow phone icon
yellow settings icon
yellow settings icon
yellow phone icon
yellow setting icon
bottom of page