top of page
Like I said before I LOVE taking photos during church!_edited_edited_edited.jpg

in liefde en gehoorsaamheid aan Jesus

sermon series

PREEKREEKS

Beacon is toegewyd aan die verskaffing van Bybelse onderrig wat beide relevant en inspirerend is. Ons preekreeks is ontwerp om jou te help om die Skrif in sy beoogde konteks te verstaan en hoe om dit op 'n sinvolle manier op jou lewe toe te pas. Of jy nou Christus verken deur die leringe van die Ou of die Nuwe Testament, daar is baie om te baat by die omgang met hierdie tydlose tekste. Delf in Bybelse boeke, temas en of onderwerpe, om deur elke reeks 'n dieper begrip van God se voorgenome wil vir ons lewens as Christus-volgelinge te kry.
KLIEK VIR AL DIE REEKSE.

visionsunday2024.png

vissie sondag

Met ons nuwe identiteit glo ons die gemeenskap sal beter ondersteun en gelei word soos ons saam Bid, Gee, Groei & Gaan in liefde & gehoorsaamheid aan Jesus.

gospelculture.png

evangelie kultuur

Evangeliekultuur kyk na die transformerende effek wat die evangelie op ons harte & gedagtes het en neem ons van evangelieleerstellings na evangeliebeoefening.

easter2024-2.png

Paasfees 2024

Die afgehandelde werk van Jesus Christus en ons gevestigde hoop in Hom.

KINGDOMKIDS
Image by David Beale

kingdomkids

KingdomKids skep 'n veilige en innemende omgewing waar ons ons volgende generasie (4 tot 12 jaar) tydens 'n Sondagdiens kan dissipel. Ons evangelie-gesentreerde kurrikulum (The GospelProject) is spesifiek aangepas vir elke ouderdomsgroep, en word op 'n opwindende en betekenisvolle mannier aangebied sodat hulle meer kan leer en groei in hul geloof. Ouers is welkom om tydens ons lesse in te sit of as 'n vrywilliger 'n betekenisvolle imapak in ons kinders se geloofsreis na te laat.

BIBLE SCHOOL

BYBELSKOOL

Ons is passievol daaroor om ons volgende generasie leiers (van 13 tot 19 jaar) met 'n dieper begrip van die Woord van God deur Bybelstudie te ontwikkel en toe te rus. Elke Sondag tydens diens bestudeer ons God se Woord saam deur sodoende mekaar op te bou en te groei in die geloof.

woman in green shirt closing eyes_edited
TEENS
tim-mossholder-hOF1bWoet_Q-unsplash (1)_edited.jpg

KINGDOMHIGH

Vrydae aande is die perfekte geleentheid vir ons Volgende Generasie hoërskoolleerders om bymekaar te kom in 'n verwelkomende omgewing waar ons leer hoe dit lyk om 'n Evangelie-gesentreerde lewe te handhaaf in 'n digitale en materialistiese wêreld. Ons doelwit is om hulle op 'n opwindende en boeiende manier te dissipel, sodat hulle getroue Christus volgelinge kan bly mits die uitdagings wat hulle in die gesig staar. Sluit aan by ons vir 'n aand van groei, gemeenskap en opwinding!

KURSUSSE

Ons groei en versterk ons geloof, verhoudings, en begrip van God se Woord deur liefde en gehoorsaamheid aan Jesus Christus. Registreer vir 'n kursus om jou geestelike vormingsreis te verryk en te versterk. Hieronder is 'n paar kursuse waarby jy kan baat of doen gerus navraag oor enige ander opkomende kursusse.

aaron-burden-TNlHf4m4gpI-unsplash_edited

TIENER
BYBELSKOOL

aaron-burden-TNlHf4m4gpI-unsplash_edited

Bybelse teologie

three men standing on black tub full of water_edited.jpg

LEEFGROEP LEIERSKAP

Holding Hands_edited.jpg

huweliks

kursusse

yellow phone icon
yellow phone icon
yellow settings icon
yellow settings icon
yellow phone icon
yellow setting icon
bottom of page