top of page
baba danksegging
Nuwe geboorte gaan gewoontlik gepaard met baie vreugde en opwinding. Gedurende die tyd wil ouers graag God se seen oor hulle kind uitspreek en die geleentheid deel met familie en mede gelowiges in die kerk. Ons wil graag in verbinding tree en saam met julle deur die nodige voorbereiding gaan tydens die opwindende tyd.
bottom of page